| Modulekode | JTT 230 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Hierdie module stel studente in staat om Ingenieursgrafika en ontwerp te verstaan en in die VOO-fase aan te bied. Die fokus is op die rol van visualisering in die ontwerpproses en die visualiseringsbeginsels en -instrumente en vryhand- en instrumenttekentegnieke gekontekstualiseer vir die Departement van Onderwys se kurrikulumvereistes vir Meganiese tekeninge. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MGC 110, JTT 120, WTW 134 of WTW 114 of WTW 158 |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App